LEKKER FM 98.3 Gholfdag | Centurion Country Club | 28 Maart 2025

LEKKER FM nooi jou hartlik uit na ons jaarlikse gholfdag! Hierdie spesiale geleentheid vind plaas op 28 Maart 2025 by die pragtige Centurion Gholfbaan. Dit beloof om 'n dag van ontspanning, netwerkgeleenthede en vriendelike kompetisie te wees!

Inskrywingsvorm HOLE SPONSORSHIP ONLINE FORM 

Addres:
Centurion Weg 41
Centurion Residential Estate
John Vorster Laan
Centurion.


4 Bal: R5500
• Baanfooi
• 2 Gholfkarre per 4 Bal Span
• Halfweghuis Ete
• Aandete

Formaat: 4 Ball Alliance, 2 Scores to Count, Scramble Drive

Afslaan Tyd: 10H00

Bankbesonderhede:
LEKKER FM NPC
FNB: 629 402 635 28
Verwysing: GD + Naam en Van (of span naam)


Die doel van die Gholfdag is om fondse in te samel vir LEKKER FM se transmissie toerusting.

Borgskapgeleenthede:
Maak gebruik van hierdie uitstekende bemarkingsgeleentheid deur een van ons borge-opsies te kies:

Opsie 1: R20 000.00

  • Banierplasings op die baan en tydens die toekenningsgeleentheid
  • 1 Putjie-borgskap met volle bemarkingsregte
  • Inskrywing vir 'n 4-bal
  • 2 Ekstra sitplekke by die toekenningsgeleentheid
  • R35 000.00 uitsaaityd op LEKKER FM

Opsie 2: R15 000.00

  • Banierplasings op die baan en tydens die toekenningsgeleentheid
  • 1 Putjie-borgskap met volle bemarkingsregte
  • Inskrywing vir 'n 4-bal
  • 2 Ekstra sitplekke by die toekenningsgeleentheid
  • R25 000.00 uitsaaityd op LEKKER FM

Putjie-borgskap: R4500.00 per putjie

  • Sluit maatskappyplasing by 'n gekose gholfputjie in

RSVP:
Bevestig asseblief jou deelname en/of borgskap deur die aangehegte registrasievorm in te vul en terug te stuur, of kontak ons direk - 012 664 1167


VOLG ONS






POTGOOI - LUISTER WEER


JOU WEER

LUISTER AANLYN OP die INTERNET